1984 Jurgens Aero XL te koop in Hennenman, Free State for sale
Jurgens Aero XL te koop.
Dubbelbed, met 2 enkelbeddens. Groot tent, met rally tent en grondseil. Volledige kombuis toerusting. Draagbare toilet.
Baie netjies. Lisensie op datum. Prys onderhandelbaar.
R 17,500
Jurgens 525 te koop
Ek het 'n Jurgens 525 wat in 'n goeie toestand is. Alles op die karavaan is kompleet en in werkende toestand. Sy...
R 25,000
1975 Jurgens Elegant 680 te koop
Jurgens karavaan te koop in goeie toestand. Normale sluitasie en heerlik vir kamp. Skep goeie atmosfeer en baie...
trailer te koop
Toestand:
Gebruikte
ekt n trailer wat ek verkoop vi r6300.hy was net gebruik om klank te lai so is nog moi.hy het ni...
karavaan te koop
Beskrywing
Toestand: Gebruikte
Groot luukse karavaan te koop, gerieflik vir 2 volwassenes. Dit is opgepas en nog...
Piggyback te koop
Beskrywing
Toestand: Gebruikte
Swaardiens piggyback te koop. 15 duim bande. Gelisensieerd en op die pad.